Wat n heerlike verrassing om vanmiddag die klasse gelys te sien. Dit is soos om in n lekkergoedwinkel te wees! Elke klas lyk so lekker dat mens net nie kan kies nie! Aangesien ek van die Kaap vlieg sal klasse met lang lyste van benogighede ongelukkig eerste geelimineer word. Ek het al te veel keer oorgewig betaal vir materiale wat ek nie gebruik het nie.
Ricky se lesings is natuurlik so goed soos 4 klasse in een dag. Alhoewel hy my kwilt idol is, het ek al uit sy boeke die…
Continue